[Week 1] Oudio vir die week

Hy moet meer word en jy minder – Karien Basson, redaktrise

Die hedendaagse leefstyl is nie sonde nie. Maar dit is belangrik om verantwoording te doen:  Maak jy werklik tyd vir God? Waaraan dink jy? Waaroor bid en praat jy? Wat doen jy met meeste van jou tyd?