Ek leef letterlik van die een salaristjek na die volgende een, en dit maak my baie moedeloos. Hoe kan ek beter en meer verantwoordelike finansiƫle besluite neem om uit die skuld te bly?
Ons ken almal die term IK of intelligensiekwosiĆ«nt. In gewone taal dui dit op hoe slim ān persoon is in die uitvoer van intellektuele take. Party van ons het ook al gehoor van emosionele intelligensie of EK. Dit dui op hoe goed ān persoon sy eie emosies en diĆ© van ander mense begryp. Tog word baie min fokus op jou finansiĆ«le kwosiĆ«nt oftewel FK geplaas. Jou FK meet jou finansiĆ«le geletterdheid. Dit is noodsaaklik vir finansiĆ«le sukses, want dit bepaal uiteindelik of jy arm of ryk gaan wees.
Los ān nalatenskap van finansiĆ«le wysheid
Wie se skuld is jou finansiĆ«le ongeletterdheid? Jou ouers sān? Ja en nee. Ja, want hulle moes hulleself dalk beter toegerus het om hulle eie finansies goed te bestuur. En nee, omdat hulle ook nie by hĆŗlle ouers finansiĆ«le kennis en wysheid gekry het nie. Nogtans kan jy jou slegte geldgewoontes verander. Vandag nog!
FinansiĆ«le wysheid beteken om te weet wat die regte dinge is om met die geld te doen waarvoor jy hard gewerk het. Maak seker jy stel ān goeie voorbeeld vir jou kinders as dit kom by rand en sent en hoe dit bestee word.
Leer hulle om nie van een salaris tot die volgende een te leef nie. Hulle moet weet dat dit moontlik is om geld aan die einde van die maand oor te hĆŖ. Leer hulle om geld met respek te hanteer en te bestuur, eerder as om ān liefde daarvoor te ontwikkel.
Watter denkwyse volg jy oor geld?
Mense bekommer hulle oor geld. Of daar nou R25 of R25 000 in jou rekening is, die bekommernis is dieselfde. Voordat jy egter nie jou kommer oor geld laat vaar nie, gaan jy nooit genot daaruit put nie.
Ware rykdom begin in jou kop
Daar is ān gesegde wat lui: āJy maak ān lewe met jou hande, maar jy word ryk met jou kop.ā Hoe doen ān mens dit? Wyse geldbesteders haat dit om geld te leen. Die Bybel noem dat mense wat geld leen, slawe word van dĆĆ© by wie hulle leen. Dit slaan die spyker op die kop.
Maar onthou, daar is iets soos goeie skuld ook. Goeie skuld is geld wat jy gebruik om vooruit te streef. ān Huislening is goeie skuld. Om geld vir ān uitspattige troue te leen is sleg. Om geld te leen om ān besigheid te begin, is goeie skuld, mits jou besigheidsplan gesond is en jou maandelikse inkomste jou terugbetaling dek. Wees altyd eerlik met jouself, jou eggenoot en jou sakevennote, dan sal jy die regte besluite neem.
Geld self is nie die wortel van die kwaad nie, net soos ān rekenaar op jou lessenaar nie sleg is nie. Die dinge wat jy met jou geld doen, kan sleg wees, net soos in die geval van ān rekenaar.
Die mag van geld is geweldig. Dit kan maak dat mense hulle lewe lank in ān beroep staan en elke oomblik haat. Dis die mense wat sĆŖ: āAg, geld is nie alles nie,ā maar dan sit hulle tien uur ān dag op kantoor, want die salaris is goed en die rekeninge moet betaal word!
Gaan jou kommer oor geld jou meer geld in die sak bring? Vir seker nie. Wat kommer en stres wel gaan doen, is om jou verder weg te dryf van ān oplossing af.
Ware rykdom begin in jou kop
Daar is ān gesegde wat lui: āJy maak ān lewe met jou hande, maar jy word ryk met jou kop.ā Hoe doen ān mens dit? Wyse geldbesteders haat dit om geld te leen. Die Bybel noem dat mense wat geld leen, slawe word van dĆĆ© by wie hulle leen. Dit slaan die spyker op die kop.
Maar onthou, daar is iets soos goeie skuld ook. Goeie skuld is geld wat jy gebruik om vooruit te streef. ān Huislening is goeie skuld. Om geld vir ān uitspattige troue te leen is sleg. Om geld te leen om ān besigheid te begin, is goeie skuld, mits jou besigheidsplan gesond is en jou maandelikse inkomste jou terugbetaling dek. Wees altyd eerlik met jouself, jou eggenoot en jou sakevennote, dan sal jy die regte besluite neem.
Spandeer altyd minder as wat jy het
Gebruik jou kredietkaart verstandig en verkieslik net in noodgevalle. Koop sover moontlik kontant of gebruik jou tjek- of debietkaart. SĆŖ elke maand nee vir oorbesteding en vir aanbiedinge wat te goed klink om waar te wees. Moet nooit impulsiewe of emosionele aankope doen nie. Hou by jou begroting. Ware rykdom is nie duur juwele of ān deftige kar nie.
Ware rykdom lĆŖ in jou denkwyse om oorvloed te kan skep. Dis die begeerte en vermoĆ« om dit wat jy het te vermenigvuldig. alles begin by wat jy doen met die geld wat jy verdien. Om eenvoudig te leef is ān ingesteldheid. As jy by die goue reĆ«l bly om nie meer te spandeer as wat jy verdien nie, is jou finansiĆ«le kwosiĆ«nt op ān opwaartse kurwe!
deur Wouter Snyman