LES 9 – Voltooi die boomsoortprofiel vir kinders en ouers

Kliek hier vir die aflaaibare dokument van die Boomsoortprofiel vir kinders. Druk dit uit en voltooi. Bereken die punte en interpreteer hulle volgens die instruksies.

Kliek hier vir die aflaaibare dokument van die Boomsoortprofiel vir volwassenes. Druk dit uit en voltooi. Bereken die punte en interpreter hulle volgens die instruksies.