LES 1 – Verstaan jou impak as ouer beter

[VIDEO] Wat jou kind kan kelder

Vir al die foute wat ouers in liefde maak en vir alles wat jy dalk oor moedeloos voel, is daar oplossings en raad!